|
Showing 1 - 25 of
292 matches in All Departments
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos
"eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my
lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en
stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks
• Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.
• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.
• Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte
• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.

Reinette Lombard en Josč Palmer is die skrywers van die topverkoper Tippie boeke waarvan alreeds 40 titels in die reeks verskyn het en was al telkemale op die Nielsen Top 100 lys. Albei het 'n onderwysagtergrond en baie jare se ondervinding in die klaskamer. Beide is passievol oor kinderontwikkeling en glo dat kinders wat kan lees, kinders is wat kan leer.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke
Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 -
10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook
storiesomme.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige
klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks
bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die
ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder,
kindervriendelike illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die
enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met
“voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer,
terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel
by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir
geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse
beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R398
R330
Discovery Miles 3 300
|